Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Aand van Inspirasie met Heinz en Aletté Winckler, NG Kerk Gordonsbaai

November 23, 2019 @ 5:30 pm - 7:30 pm

Kom geniet ‘n wonderlike Aand van Inspirasie saam met Heinz en Aletté Winckler. Hulle gaan musiek maak en bemoedigende stories en waarhede uit hulle eie lewe kom deel. Maak seker jy loop dit nie mis nie.

Details

Venue

  • NG Kerk Gordonsbaai